P
Pater_Familias
Guest
This thread is directed at any South Africans here on Catholic Answers and will be done in Afrikaans.
Dit is vir indrukwekkend hoe sterk die Amerikaners voel oor hul kerk en geloof. Die vraag onstaan waar is ons se James Akins en Scott Hahn. Elke dag word die media oorweldig met die protestante uitkyk maar die katoelieke antwoord . wil dit blyk is om meer afsonderlik en inhuisig te raak. Waar is die katoelike lig wat die wereld vol moet skyn. Hoekom evangeliseer ons nie meer nie?